Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Daar was vandag op Saterdag, 27 November hope pret en plesier op die 4x4 roete by die Garden Route Expo & Outdoor Show.
Die modderige terrein het niemand afgeskrik nie.
Professionele 4x4 spesialiste het drywers bygestaan om die roete te voltooi.
Die fees duur more voort.
VIDEO: Fun in the mud at Bartelsfontein
Hope pret en plesier by die Garden Route Expo:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'