Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die jaarlikse CANSA Relay For Life het vanoggend, Sondag 27 Oktober ten einde geloop met baie herinneringe, trane en seer lywe van die deurnag stap.
Die Relay het by die Amfiteater in Hartenbos plaasgevind.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'