Volgens die polisie het 'n brand in een van die huise ontstaan waarna die brand na die aangrensende huis oorgespring het.
' n 38-jarige man en 'n vrou in haar vroeë dertigs het doodgebrand.
Die brand het vermoedelik ontstaan nadat 'n kers omgeval het.
Geen gemene spel word vermoed nie.