MOSSELBAAI NUUS - Elf mense is sedert Vrydag op die Wes-Kaap se paaie dood.
Provinsiale verkeershoof, Kenny Africa sê ses hiervan is voetgangers.
Africa sê 46 mense is vir dronkbestuur in hegtenis geneem.
Hy sê die hoogste lesing is op Mosselbaai geneem waar die bestuurder vier keer oor die wettige limiet was.
Africa sê altesaam 216 bestuurders is vir spoedoortredings vasgetrek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'