TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
die skoorsteen aan die rook hou
idiomatiese uitdrukking
Sake, veral 'n huishouding, finansieel a.d. gang hou: Die ekstra verdienste uit lynvis hou die skoorsteen aan die rook (Burg.,26 Jun. 1985, 1). Sy moeder moes die skoorsteen aan die rook hou deur 'n winkeltjie (TVV, Nov. 1951, 45).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’