TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
ommerasie (om-me-ra-sie)
s.nw., ommerasies. (geselstaal; ongewoon) Gedoente of gewerskaf, dikw.
omslagtig: Dit was as gevolg van die petrolrantsoenering ... 'n hele ommerasie om my bestemming te bereik (W. Visser in Huisg., 3 Mrt. 1978, 14). (Ook opgeteken in Middelburg, O.Kaap).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’