Micro-chipping is also done at Vitalvet. This procedure ensures that your beloved pet can be found no matter where it may get lost. Statistics say that one out of every three pets go missing.
Die ruim winkel met netjiese rakke beskik oor ‘n wye reeks top gehalte troeteldier kos, speelgoed, leibande, vlooi en bosluis produkte, opleidings toebehore en die mooiste voedings-bakke is beskikbaar.
Die veeartse wat die klinieke hanteer is dokters Rob Swartz, Shirleen du Plessis en Awie de Villiers terwyl die vriendelike dames agter die toonbank, Adéle Terblanche en Marietha Geldenhuys, gereed staan om kliënte met raad en daad te bedien.
Contact details
044 690 6000
A/H: Rob and Shirleen 079 160 9301 and Awie 079 497 1519
C/o Church & Spring street, Mossel Bay
