Advertorial
MOSSELBAAI NUUS - Theuns Vorster is reeds ‘n bekende in Mosselbaai en het die behoefte raakgesien om aan die eienaars van viertrekvoertuie ‘n volledige diens te lewer en toebehore te verskaf.
Die volledig toegeruste werskwinkel waar toebehore opgesit en met presisie gepas word, asook ‘n vertoonlokaal met ‘n groot verskeidenheid produkreekse, is onlangs geopen.
Daar word veral gespesialiseer in Jeep- en Landcruiser-bybehore, maar op aanvraag kan enige vierwielaangedrewe voertuig opgedollie word met die jongste produkte op die mark. Produkte soos sitplekoortreksels is ook vir 2 x 4-modelle beskikbaar.
Vir Theuns is die belangrikste egter om diens te lewer en as eienaar van die bekende Tiger Wheel & Tyre-konsessie in Mosselbaai. Bekend vir hul uitstekende “diens eerste”-beleid, is Epic 4 WD & Accessories op dieselfde lees geskoei. Opgeleide personeel beman die werkswinkel terwyl Richardt Pienaar die verkope in die vertoonlokaal sal behartig.
Wellknown brands like ONCO and Front Runner are in stock with products like roll bars, bull bars, side steps, bumper replacements. Epic 4 WD & Accessories are also the suppliers of RSI canopies. Collaborating with Tiger Wheel & Tyre, a complete range of off road tyres and wheels are also available. This is actually a “pilot” venture between the two companies.
Besoek gerus die vertoonlokaal met sy unieke winkelrakke vir vriendelike en hulpvaardige diens.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'