Advertorial Gallery
SAKENUUS - Met aankoms by Ultra Liquors in Mosselstraat se indrukwekkende gebou, is inkopies doen pure plesier. Dié nuwe winkel, wat op Vrydag, 22 Oktober sy deure vir die publiek oopgemaak het, is die 61ste winkel in die Ultra Liquors-groep. Manny Ascenao, een van die direkteure en sy span bestuur tans die winkel.
"We are particularly excited to welcome Mossel Bay to the Ultra Liquors family. We are proud to have our brand become part of the Mossel Bay community," said Andrew Robinson, the managing director of the franchise division.
Michal Rehr, besturende direkteur van die Ultra Liquors beaam dat dit besonders glad verloop het om die tak op Mosselbaai gevestig te kry. "Dis 'n wonderlike groep om mee saam te werk, uiters tegemoetkomend." Volgens Rehr is hulle 1000 vkm winkel, ten spyte van die struikelblokke wat Covid-19 veroorsaak het, binne 'n rekordtyd voltooi.
Tans bied Ultra Liquors werk aan 20 personeellede.
"Ons glo dat hierdie nuwe onderneming tot voordeel van ons dorp se ekonomie sal wees."
FOTOGALERY: Ultra Liquors Mosselbaai
Although Ultra Liquors carries a massive amount of stock and a vast range of product lines, Rehr says the store aims to please and cater to any type of client's unique individual needs.
"We want to offer a great customer experience, which includes professional service and competitive pricing."
Vanaf November doen Ultra Liquors ook aflewerings, groot en klein, verduidelik Rehr. "Ons nooi die publiek om ons te besoek en ons diens, prys en die hele inkopie-ervaring op die proef te stel. As ons nie het waarna jy soek nie, kry ons dit vir jou," sê Rehr.
Besoek Ultra Liquors, Mosselstraat 4, D'Almeida. Besigheidsure: Maandag tot Vrydag van 09:00-17:30. Saterdag: 09:00-15:00. Sondag: 09:00-13:00. Kontaknommer: 044 050 5072
Die stukrag agter Ultra Liquors Mosselbaai (agter) Michal en Hein Rehr, (voor) Johan Pretorius en Manny Ascenao.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'