United Paints is bekend vir dienslewering en stel altyd die kliënt eerste. Vanaf ‘n gratis kwotasie tot by die afhandeling van projekte, word alle kliënte bygestaan met raad en die wye verskeidenheid produkte.
Die bekostigbare produkte met ‘n 5 tot 10 jaar waarborg word vervaardig om ons Suid Afrikaanse klimaat te kan weerstaan. Met die wye verskeidenheid van kleure beskikbaar kan enige huis in ‘n oogwink omskep word in ‘n meesterstuk.
