Advertorial
BESIGHEIDSNUUS - Universal Paints Mosselbaai het 'n goeie jaar agter die rug, maar dit was nie sonder sy uitdagings nie.
Hoe oortuig jy 'n kliënt dat ons verf vervaardig wat die beste waarde vir geld bied?
Maar julle is net een winkel?
Universal Paints bestaan al vir 40 jaar en het 26 winkels, met Mosselbaai die eerste tak buite Gauteng.
Julle verf is dan soveel goedkoper, dit kan mos nie so goed wees nie?
Universal Paints het net direkte winkels. Deur die middelman te omseil kry die verbruiker die grootste voordeel.
Die fabriek vervaardig die beste kwaliteit gewaarborgde produkte en gebruik net die beste plaaslike en ingevoerde rou materiale. Ons produkte word noukeurig en deurlopend getoets om die hoogste kwaliteit te verseker.
SOVEEL SO DAT DIE FABRIEK VANJAAR GEEN PRYSVERHOGINGS AANGEKONDIG HET NIE.
Hoe weet Universal Paints hulle verf gaan hou by die see?
Kwaliteit verf word gemaak om in alle omstandighede sy taak te verrig.
Ons het talle geboue in die Suid-Kaap se prominente komplekse met verf verskaf. Casa Grande woonstelle in Reebok het sewe jaar puik vertoon met ons produkte wat, in 2014 vanaf Gauteng verkry was en onlangs meesterlik oorgedoen is met kleure wat meer in lyn is met huidige tendense.
Daar was voldoende plaaslike belangstelling dat ons 'n direkte winkel in 2022 oopmaak.
Met jare se ondervinding in die verfbedryf bied ons personeel die kliënt professionele advies met betrekking tot hul behoeftes.
Ons verskaf aan die verbruiker kwaliteit produkte en diens, wat nie geklop kan word nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’