Advertorial
MOSSELBAAI SAKENUUS - Private Wealth Management bestaan al ‘n geruime tyd en het onlangs geregistreer as ‘n onafhanklike finansiële adviesbesigheid met die naam Private Wealth Management (Pty) Ltd, onderskryf deur Old Mutual Wealth.
Ons fokus op ons kliënte se unieke finansiële doelwitte deur gebruik te maak van oplossings en hulpmiddels wat aan die voorpunt van die bedryf staan.
Die Sieg Stander-praktyk verskaf al vir meer as 30 jaar finansiële advies in Mosselbaai. Meyer
Bosman het twee jaar gelede by die praktyk aangesluit na sy loopbaan as professionele sportman tot ‘n einde gekom het. Die praktyk word gerugsteun deur sy waardes van eerlikheid, integriteit, respek en etiese gedrag.
Die besigheid se doelwit is om elke kliënt se uniekheid en behoeftes te omarm en verpersoonlikte oplossings te bied wat hulle bemagtig om te help bou aan ‘n nalatenskap vir toekomstige generasies.
Ons dienste sluit in:
- Aftreebeplanning
- Beleggings
- Aandeleportefeuljes
- Risikodekking
- Boedelbeplanning & Fidusiêre Dienste
Ondanks die huidige inperking, werk ons volstoom en is ons gereed om jou met jou finansiële behoeftes by te staan. Ons kan per e-pos en selfoon bereik word, terwyl gesondheidsmaatreëls nog persoonlike afstand vereis. Ons sal jou op hoogte hou van wanneer die kantoor oopmaak vir besoeke.
LAAT ONS JOU HELP OM WELVAART TE SKEP EN DIT TE BESKERM.
- Sieg Stander
082 776 3716
sstander@privatewealth.co.za - Meyer Bosman
082 262 2338
mbosman@privatewealth.co.za
Ons kantoor is geleë by Meyer straat 12, Mosselbaai.
Besoek gerus ons webtuiste by www.privatewealth.co.za
Meyer Bosman
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'