Advertorial
MOSSELBAAI NUUS - Big Joe’s Real Pies maak die lekkerste handgemaakte pasteie net soos in die ou dae. Hulle beproefde resepte kom al generasies met die gebruik van kwaliteit bestandele en tradisonele tegnieke om die beste pasteie teen ‘n bekostigbare prys van onder R15.00 beskikbaar te stel.
Deon en Elmie Vosloo het besluit om die Big Joe’s Real Pies konsessie te bekom, aangesien die oop konsep waar pasteie vars voor jou oë voorberei en gebak word, die varsheid van die pasteie verseker.
Hulle is reeds vanaf 2014 huis eienaars in Mosselbaai.
Baie hoë higiëniese standaarde en vriendelike diens, boesem verdere vertroue in en rond die reeks pasteie se proe ervaring perfek af.
Big Joe’s Real Pies se eerste pastei bakkery is in 2012 in Hermanus ge-open en die pasteie se gewildheid het verseker dat daar reeds meer as 10 konsessie takke oopgemaak het.
Die vriendelike mense by Big Joe's Pies.
Baie hoë higiëniese standaarde en vriendelike diens, boesem verdere vertroue in en rond die reeks pasteie se proe ervaring perfek af.
Mosselbaaiers kon vanaf 3 Mei hierdie heerlike pasteie teen bekostigbare pryse geniet toe Big Joe’s Real Pies in die Bayside Sentrum geopen het.
Reg vir die oond.
Smul lekker!
Almal word hartlik uitgenooi om te kom proe en kennis te maak.
Binnekort volg daar ook nog ‘n pastei bakkery in Hartenbos.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'