Heeldag : Verskaffer Stalletjies & Heerlikke Pannekoek (ACVV)
- 08:00 Winkel Open
- 10:00 Verf Werkswinkel (Veroudering van Meubels met “Chalk Paint”)
- 11:00 Koek sny & Inkleurkompetisie wenner aankondiging
- 11:30 DIY Workshop (Baie oulikke wenke vir Huiseienaars op kraan onderhoud)
- 12:30 Interior Designer Workshop (Gratis wenke om jou huis pragtig te maak)
- 13:00 Groot Verjaarsdag Gelukkige Trekking (Almal kan deelneem, kom maak net ‘n draai)
- 13:15 “Silent Auction” wenners aankondiging (Bad en Wasbak, skenkings aan liefdadigheid)
- 14:00 Verlengde besigheidsure (Winkel Sluit)
