Advertorial
MOSSELBAAI NUUS - Dokters Salome Nell en Paul Kruger verwelkom graag vir dr Vanessa van Zyl wat aan die begin van Februarie vanjaar by hul praktyk in Heidrand, aangesluit het.
Dokter Van Zyl het in 2006 aan die Universiteit van Pretoria as tandarts gekwalifiseer. Sy het haar verpligte gemeenskapstydperk in die privaat sektor verrig.
Passionate about her work and priding herself in her patient-orientated approach to dentistry, Dr Van Zyl is very focused on listening to her patients and on constant communication with her patients, in such a way that they feel actively involved in the process of proper, informed decision making as to treatment options that suit them best.
Her patients feel comfortable and assured they will receive the best treatment available.
Dokter Van Zyl het twee pragtige seuntjies en geniet dit om met kinders te werk.
Dit is tydrowend, maar sy het eindelose geduld om sodoende die beste resultate met haar kinderpasiënte te bereik.
Sy behandel ook kinderpasiënte onder bewuste sedasie in samewerking met dr Jaco Botma in die praktyk se spreekkamer, asook algemene narkose by Vidamed-daghospitaal.
Dokter Van Zyl is uiters vaardig in alle aspekte van tandheelkunde en sien daarna uit om Mosselbaaiers met hoogstaande tandheelkundige behandeling te bedien.
As always, Dr Paul Kruger, the former chairman of the Mossel Bay Business Chamber, will continue with his work as a general dentist with dynamic and impressive skills in implantology and minor oral surgery at the practice in Heiderand.
Dokter Salome Nell bly steeds nou betrokke by die praktyk en sal beskikbaar wees om pasiënte te bedien, in die afwesigheid van dokters Kruger of Van Zyl. Dokter Nell evalueer ook graag verswakte bejaarde pasiënte met tandheelkundige probleme by hul huise of instansie van versorging.
Die praktyk se POPI- en PAIA-beleid is beskikbaar op hul webtuiste by www.nellandkrugerdentistsinmosselbay.com.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'