MOSSELBAAI NUUSFLITS - Die Mosselbaai Sakekamer se gala aand is gisteraand (Vrydag 25 Augustus) by die Dias Hotel aangebied.
Die volgende 3 besighede het met die gesogte toekennings as Besigheid van die Jaar weggestap:
• Klein Sake onderneming - Coffee @ Work
• Medium onderneming – Oliver Bande
• Groot onderneming – Life Bay View Privaat Hospitaal
Die gasspreker vir die aand was bekende Suid-Afrikaanse ekononoom, Dawie Roodt.
Lees meer oor hierdie spesiale aand in volgende week se Mossel Bay Advertiser, asook aanlyn.
Lees 'n vorige artikel: Gala evening with Dawie Roodt
Coffee @ Work.
Life Bay View Privaat Hospitaal.
Oliver Bande. Foto's: Tersia Marais.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'