Advertorial
SAKENUUS - Hierdie tyd van die jaar trek ons liggame swaar! Ons gaan gebukkend onder stres en spanning, ons immuunsisteem wil al moed opgee… en dit voel of daar nie genoeg ure in die dag is om by alles uit te kom nie.
Almal is moeg en begin al droom van daardie yskoue drankie op die strand… maar Desember is nog 'n entjie weg en jou liggaam benodig nou al die hulp wat dit kan kry!
Hoe kan jy jou liggaam help? Deur seker te maak dat die volgende items elke maand op jou inkopielys is:
- Multivitamiene en -minerale is verantwoordelik vir honderde funksies in jou liggaam, onder andere vir gesonde bene, wond-genesing en die beskerming van jou immuunsisteem. Dit gee ook jou liggaam die nodige energie en help jou om spanning te verwerk.
- 'n Immuunstimulant of -versterker beskerm jou liggaam teen virusse en bakterieë en kan jou siektetydperk verkort met soveel as vier dae!
- 'n pH balanseerder help jou liggaam om 'n pH vlak van 7.35 te handhaaf. 'n pH vlak wat te suur of alkalies is, kan lei tot artritis, cholesterol, osteoporose, jig en vele ander siektes en kwale! Deur jou liggaam se pH vlak in balans te kry, kan jy baie siektes en kwale vryspring, beheer en selfs omkeer!
- Antioksidante beveg vrye radikale in jou liggaam. Vrye radikale kan lei tot vele siektes, insluitend diabetes, hartsiektes en kanker en is ook die rede tot vroeë veroudering!
Beteken dit nou jy moet vier verskillende produkte gaan koop? Gelukkig nie!
IMMUNADUE is Suid-Afrika se gewilde natuurlike (kruie) aanvulling vir meer as 19 jaar en sluit sommer 'n reeks voordele in!
Gee jou liggaam die tikkie ekstra ondersteuning wat dit benodig en kry IMMUNADUE by enige apteek, Dis-Chem, Clicks of Takealot (ongeveer R145 vir 100 kapsules).
IMMUNADUE het ook ‘n paar nuwe produkte bekendgestel! Besoek hul webwerf by www.immunadue.co.za en leer meer oor IMMUNADUE Brain Food, IMMUNADUE Eye Care en Immuna-C!
Kontak:
- 012 546 8937
- www.immunadue.co.za
- schalk@starchoicemarketing.co.za
Die bestanddele in Immunadue:
- Kankerbossie:
Immuunversterker. Bevat gaba wat angstigheid verlig en slaap verbeter, pinitol wat insulienkurwes verbeter, en l-canafanien wat teen-kanker eienskappe het. - Afrika Wilde-Aartappel:
Immuun-versterker. Bevat rooperol wat ‘n sterk anti-oksidant is, plus B-sitosterol en sitosterol wat help teen cholesterol. - Bosbessie: Antioksidant.
Bevat antosianiene wat anti-inflammatories is, en tanniene wat sig kan verbeter. - Barley Green (gars):
Antioksidant. Verskaf vitamiene en minerale en balanseer jou pH vlak, bevat superoksieddismutasie ensieme wat veroudering van selle keer. - Alfalfa: Alkaliseerder.
Verskaf vitamiene en minerale, bevat saponiene wat help met bestryding van cholesterol. - Aloe Vera (aalwyn): Anti-oksidant.
Verskaf vitamiene en aminosure, verwyder bakterieë en virusse. Bevat ook saponiene. - Katklou: Immuunversterker.
Anti-inflammatoriese eienskappe help om artritis pyn teen te werk, help ook met die herstel van DNA ná chemoterapie of ander beskadiging.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'