Sponsored Content
BESIGHEIDSNUUS - Die Mosselbaai Munisipaliteit het Sky High Raadgewende Ingenieurs en Capstone 1248CC (Kontrakteurs) aangestel vir die Opgradering van Bayviewstraat, Mosselbaai.
Die Konstruksie sal begin op 3 April 2023.
Die aard van die werk sluit in die opgadering van die bogenoemde straat.
Daar sal ten alle tye gepoog word om toegang tot alle persele te voorsien, en om te verseker dat die ontwrigting tot n minimum gehou sal word. Die Publiek en eienaars word versoek om asseblief geduldig te wees gedurende die konstruksie tydperk.
Die plan onder toon die limiete van die konstruksie aan:
U samewerking in dié verband sal waardeer word en ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word.
Vir enige verdere navrae is u welkom om die volgende persone te kontak by Capstone 1248CC:
Theo Viljoen (Sel nr. 073 346 3641)
Die Uwe Capstone 1248CC
NOTICE: UPGRADING OF BAYVIEW STREET, MOSSEL BAY
BUSINESS NEWS - The Mossel Bay Municipality has appointed Sky High Consulting Engineers and Capstone 1248CC (Contractors) for the Upgrading of Bayview Street, Mossel Bay.
The Construction will start on 3 April 2023.
The nature of the work includes the upgrading of Bayview Street.
Every effort will be made to ensure that access to all properties will be maintained, and to ensure that disruption is kept to a minimum. The Public and owners are requested to please remain patient during the construction period.
The plan below indicates the extend of construction works:
Your co-operation in this regard will be highly appreciated and our apologies for any inconvenience caused.
For any further enquiries, you are welcome to contact the following persons at Capstone 1248CC:
Theo Viljoen (Cell nr. 073 346 3641)
Yours faithfully
Capstone 1248CC
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’