Sponsored Content
BESIGHEIDSNUUS - ICEHAVEN is goeie kwaliteit en bekostigbare honde en katkos wat in Suid Afrika vervaardig word vanuit natuurlike bestanddele. Dit is volledige gebalanseerde voedsel wat ontwikkel is deur ‘n spesialis dierevoedingskundige en oorskry die minimum VSA en RSA voedingsvereistes vir honde en katte.
ICEHAVEN is ‘n trotse lid van die Pet Food Industry Association van Suid Afrika (PFI) en geregistreer by die Departement van Landbou.
Icehaven bevat naas proteien, vet en rys, ook belangrike vitamienes, minerale, anti-oksidante, kalsium, fosfaat en Omega 6 & 3 vetsure. Dit voldoen aan die energie behoeftes van volwasse asook groeiende honde, beskik oor goeie verteerbaarheid en die bou en onderhoud van ‘n sterk imuunstelsel, bene, tande asook ‘n gesonde pels. Dit bevat geen kunsmatige kleur en geurmiddels nie en is geskik vir alle honderasse, groot en klein.
Die reeks bestaan uit ICEHAVEN Adult Dog, ICEHAVEN Puppy en asook ‘n top gehalte ICEHAVEN Adult Cat. Icehaven hondekos is beskikbaar in 8 en 25kg sakke en Icehaven katkos in 3kg sakkies.
ICEHAVEN word in die Tuinroete versprei deur Cape Pet Products (Edms) Bpk, ‘n maatskappy gesetel in Mosselbaai.
Die produkte het reeds goeie naam gemaak as ‘n bekostigbare maar goeie gehalte en smaaklike dierekos in ander gebiede waar dit bekend gestel is en ons is positief dat dit ‘n welkome voedings alternatief bied vir u geliefde troeteldiere. Die ICEHAVEN leuse is “Just Add Love”
Ons bied ‘n geleentheid vir besighede asook privaat individue, wat belangstel in die verspreiding van die produkte in die Tuinroete.
Besoek gerus die webwerf asook Faceboek en Instagram skakels en skakel ons vir meer inligting. Kontak Lihet Butler. (076 769 1595). Webblad: http://www.capepetproducts.co.za
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’