MOSSELBAAI SAKE NUUS - Die Bock gesin is alreeds sedert 2000 bekend vir die verskaffing van kwaliteit vars groente en vrugte in Voorbaai en het sopas ‘n nuwe onderneming in D’Almeida begin.
Hyper Fruit & Veg hoop om ‘n verskeidenheid vars vrugte en groente aan die gemeenskap van D’Almeida te bied teen goeie pryse.
Klein en groot verpakkings is by die nuwe besigheid beskikbaar in die ou Lloyds gebou wat nou Cashbuild is.
‘n Slaghuis sal ook teen die einde van September in die perseel langsaan open.
Klein en groot verpakkings is by die nuwe besigheid beskikbaar in die ou Lloyds gebou wat nou Cashbuild is.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'