Sponsored Content
SAKE NUUS - Diedericks Ingelyf beskik oor drie gekwalifiseerde aktebesorgers met gesamentlik 80 jaar ondervinding op elke moontlike gebied van eiendomsregistrasies, hetsy deur koop, skenking, verkrygende verjaring of weens ’n hofbevel.
Oordragte word deur die aktebesorger self versorg en nie bloot op ondersteuningspersoneel afgeskuif nie.
Diedericks Ingelyf het egter uitstekende ondersteuningspersoneel wat ons bystaan met die tref van verskeie reëlings.
Oordragte word in rekordtye gedoen en Diedericks Ingelyf se personeel is trots op hierdie vinnige afhandelingstye.
“Vanweë ons ondervinding in litigasie en boedelberedderings is ons in ’n baie beter posisie om praktiese oplossings te vind wanneer registrasie van transaksies skeefloop.” ? Swak aktebesorger wat nie ook ondervinding in die ander regsvertakkings het nie, kan plofbare situasies vererger wat tot lang en uitgerekte litigasie kan lei.
“Ons sien om na alle unieke situasies wat onverhoeds in alle oordragte mag opduik. Diedericks Ingelyf se personeel skakel gemaklik met ander regsfirmas op professionele vlak waar hulle ‘n ander deel van ‘n registrasie soos byvoorbeeld ‘n verband moet hanteer. Ons is ook bevoorreg om toegang te hê tot moderne eindomsprogramme wat verslaggewing en skakeling tussen die firmas vergemaklik.”
Diedericks Ingelyf se korrespondente by die onderskeie aktekantore is versigtig gekies op grond van hulle uitstekende spesialiskennis en spoedige uitvoer van opdragte. Hulle dien op bykans al die banke se panele en sodoende kan verbandkansellasies bespoedig word.
“Ons nooi kliënte uit om van hierdie uitnemende diens gebruik te maak. Onthou dis altyd die verkoper se reg om sy prokureurs van keuse aan te stel.” Vir meer inligting skakel Yolande by 044 690 3325.
Vir meer inligting skakel Yolande by 044 690 3325.