Advertorial
BESIGHEIDSNUUS - Kontrakte opstel, besig-heidsdispute, mediasie, die Verbruikerswet, kriminele sake? Sonder regshulp kan dit alles baie uitdagend klink.
Met 37 jaar se regsondervinding is Johan Lamprecht van Lamprecht Prokureurs egter net die man om dié las van jou skouers te haal.
Lamprecht Prokureurs konsentreer op litigasie, wat onder meer Siviele Dispute insluit in die landros- sowel as hooggeregshof.
'n Voorbeeld wat gebruik kan word is wanneer jy vir 'n diens of produk betaal, maar dit nie ontvang nie, óf dit is eenvoudig nie op standaard nie - dink aan 'n huis laat bou, herstelwerk, produk aankoop, ens.
Consumer Protection Act
You know of the Act, but do you know the Act? Bought a faulty product? You may be able to demand that it be fixed or get your money back. Need to cancel a contract? Lamprecht Attorneys can help you negotiate a fair exit without excessive penalties.
Mediation
Lamprecht Attorneys is also a qualified Commercial Mediator. Business partners often reach a stage when they decide to part ways, but where do you start with the process? A mediator like Lamprecht Attorneys can help you initiate and manage the process smoothly and help arrive at an amicable end to a partnership.
Kriminele reg
Met sy ondervinding as klerk, staatsaan-klaer en ook landdros, het Lamprecht die nodige kennis om jou met 'n kriminele saak by te staan. Hy kén sy storie in enige hof, vir enige tipe oortreding.
Opstel van kontrakte
Saam met sy jare ondervinding van litigasie, kom die vlak van kundigheid wat jy in 'n prokureur wil hê wat jou kontrakte opstel. Hy ken die reg en probleemareas en weet dus waarvoor om op die uitkyk te wees.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’