Sponsored Content
MOSSELBAAI NUUS - Die borskanker ondersteuningssentrum by kantoor 6F in die Ocean View Mall, op die hoek van Bland en Crookstraat, is nou oop.
The aim of THE BREAST CANCER SUPPORT CENTRE (BCSC) is to give support by offering integrative support, services and products.
Remember you are not alone. Daar is altyd hoop en daar is altyd hulp!
Loraine Clur (also a breast cancer ‘survivor’) is the initiator of the Breast Cancer Support Centre (BCSC) in Mossel Bay. Loraine is vir die afgelope 8 jaar intensief betrokke by berading en ondersteuning van persone met borskanker.
Tydens die ondersteuning aan persone met kanker, is daar opgemerk dat persone dikwels na Kaapstad of Port Elizabeth moet reis om produkte te bekom of lang periodes moet wag vir produkte.
Die sentrum gaan derhalwe fokus om noodsaaklike produkte te verskaf en om persone te help om produkte vinniger te kan ontvang.
Although the centre will focus on the person with breast cancer, anyone with cancer seeking support are welcome to visit the centre. Some of the products available are for anyone with cancer.
Some of the products available are for anyone with cancer.
So byvoorbeeld is die “Compassion hats” hoedjies vir enige persoon wat hul hare verloor het weens die behandeling van kanker. Indien jy ‘n familielied, vriend of vriendin het wat deur kanker geraak word, kan jy ‘n geskenkpakkie saamstel om die persoon op ‘n praktiese, tasbare manier te ondersteun.
‘n Beradingsdiens word ook aangebied vir persone en hul familielede wat deur enige kanker geraak word.
DIENSTE EN PRODUKTE:
Die dienste en produkte is daarop gemik om lewenskwaliteit tydens en na die behandeling van borskanker te verbeter. Die produkte en dienste is deeglik nagevors en slegs kwaliteit produkte en diens word verskaf en aanbeveel.
Die sentrum sal, waar moontlik, van die produkte en dienste aanhou/verskaf of jou in kontak bring met verskaffers.
BCSC is proud to offer a variety of products and services in the Garden route Area.
The products that will be available at the centre are affordable mastectomy bras, prostheses, Compassion hat head gear, initial breast form (softy) and skin care products to assist in the recovery of the cancer area after surgery and treatment.
Besoek die sentrum in Ocean View Mall.
Kom wys jou ondersteuning en besoek die sentrum!!
- Kontak / Contact: Lpraome Clur, 082 771 1865
- Ocean View Mall, C/o Bland and Crook street, Office 6F
- EMAIL: loraine@mybcsc.co.za
- Facebook: facebook.com/breastcancersupportcentre
- Website: http://beastcancersupport centre.simplesite.com
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'