Die Wildbedryf SA (WRSA) bied Vrydagmiddag om 15:00 'n wildinligtingsdag op die plaas aan. Sprekers is dr Paul Lubout, dr Munro Marx en Craig Shepstone.
Tydens die geleentheid sal die Karoo Bedryfskamer van die WRSA gestig word.
Vir meer inligting oor die inligtingsdag en veiling, kontak Marcelle Minnaar by 082 303 7308.