Die St Blaize Model Flyers, skryf:
Graag bedank ons alle borge wat ons 21ste verjaarsdagvieringe moontlik gemaak het. Dankie aan Midas, Stonehouse Eiendomme, Gastoa's Catering, Fishaways, Botlierskop Wildsplaas, Spur, Pizza eVino, Herman Venter Beekeepers, Delfino's, Shell Voorbaai, Baruch's Coffee, Vredebest, Klipheuwel Padstal, Digisign, Custom Steel Works, CRC Cellular Goodshed.