Saturday 08:06
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 20°
Mossel Bay
Dit gebeur nie aldag dat mens ‘n monster van ‘n vis vang nie en ek deel graag my storie met die lesers van die Mossel Bay Advertiser. Op die 1ste April (en dit is nie 'n April-gekkedag storie nie) het ons gesin by Hartenbos gaan visvang. By aankoms het ons alles voorberei en teen 08:00 was die aas (heel geelstert) in die see, gereed vir die groot byt. Alhoewel die weer perfek was en die water helderblou, het die bloublasies dinge baie moeilik gemaak. Om 11:15 het die katrol gehardloop en ek moes vining spring.
Mossel Bay Advertiser proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Mossel Bay Advertiser