Saturday 17:07
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 17°
Mossel Bay
Die Neill Calitz-skietklub se klubkampioenskap vir 2017 het Saterdag op die Pienaar-skietbaan plaasgevind. Nico Venter en Suzette Herrer het met die louere in onderskeidelik die mans- en-vroue afdeling vir die jaar weggestap met die Nico die algehele klubkampioen van die jaar. Suzette is ook aangewys as die skut wat op Woensdae die beste presteer het. Sy en Nico het ook die prestasie behaal om aangewys te word as die beste mans- en vroueskuts van die dag.
Mossel Bay Advertiser proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Mossel Bay Advertiser