Saturday 14:06
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 17°
Mossel Bay
Ondersteuners en lede van beide die Vriende van Souwesiastrand Groot-Brakrivier en die Gourikwa Khoi Stamhuis het op Vryheidsdag in groot getalle en van heinde en verre na die gewilde strandgebied opgeruk om beswaar te maak teen die voorgestelde ontwikkeling van onder meer 'n drie-ster gegradeerde woonwapark, dag-ontspanningsfasiliteite en behoorlike toegang tot die strande. Volgens die organiseerders het mense nie net van Mosselbaai en Groot-Brakrivier nie, maar selfs vanaf Kaapstad en Gauteng aan die protesoptog, wat in 'n baie goeie gees verloop het, deelgeneem.
Mossel Bay Advertiser proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Mossel Bay Advertiser