Saturday 14:06
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 17°
Mossel Bay
Lede van die Hartenbosrivierforum is in hul noppies met die wyse waarop die riviermonding behoorlik oopgespoel het ná die onlangse meganiese oopmaak. Die herhalende meganiese oopmaak, maar bowenal die sameloop van verskeie faktore soos die afgelope naweek se uiters goeie neerslae en rowwe seetoestande, asook die besondere hoë watervlak in die rivier voordat met die oopmaak begin is, word onder meer genoem as faktore wat daartoe gelei het dat die rivier nou breed en diep, selfs tot op die oorspronklike klipbank oopgespoel het.
Mossel Bay Advertiser proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Mossel Bay Advertiser