Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Dag twee van die Tuinroete 4 x 4 Expo wag net vir jou en jou familie.
FOTOGALERY: Tuinroete 4x4 Expo in volle swang
Mossel Bay Advertiser het met Petra Sachse, een van die organiseerders gesels oor wat besoekers te wagte kan wees vandag en die res van die naweek.
Die uitstalling het gister begin en duur tot Maandag, 1 Mei, aangebied op die Bartelsfontein plaas, wat op die pad na Herbertsdale geleë is.
Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite om nie eens van die lekker kos te praat nie. Bring die familie en kom geniet 'n middag vol pret.
VIDEO: Dag twee van die Tuinroete 4x4 Expo
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’