VERMAAKNUUS - Vernon Barnard, wat bekendheid verwerf het vir sy deelname aan The Voice SA tree op 26 Oktober op by die ATKV-amfiteater in Hartenbos.
Sy vertoning begin om 21:00 en is ten bate van Kansa se Relay for Life.
Toegang is R50 per persoon. Vir meer inligting, konta Alicia (064 307 8542).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'