GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die gewilde Groot Brak Mark vind môre, Saterdag 7 Mei, vanaf 08:00 tot 14:00 op die perseel regoor Pick n Pay plaas.
Daar is meer as 100 stalletjies om by rond te snuffel en dit sluit ook verskeie kosstalletjies in.
Vir navrae oor stalletjies kontak Melanie (072 837 8803) of laai stalletjie-aansoeke van die webwerf by www.oev.co.za af.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'