Volgens die beoordelaars was die gehalte al die uitvoerings van hoogstaande gehalte.
Leerders het drama-, vokale, instrumentele en dansitems gelewer en al die deelnemers het gekwalifiseer deur persentasies bo 90% te behaal.

Mianell Potgieter het 'n monoloog gelewer.

'Riverdance'
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'