Gallery
MOSSELBAAI NUUS – Vandag is die laaste dag van die 2023 MossJazz-fees wat oor die afgelope vier dae by Santosstrand op Mosselbaai aangebied is.
Feesgangers is gereed vir die laaste dag van die fees, wat om 12:00 begin met August West op die verhoog. Om 13:30 is dit die beurt van N2 met Carmen Aclusive.
Foto gallery: Dag drie van die 2023 MossJazz-fees
Die res van die middag sal Richard Ceaser en Vernon Castle te sien wees. Cameron Ward, Loukmaan Adams, en Nur Abrahams maak ook 'n draai op die verhoog, waarna DJ Brian Bohorn vanaf 19:00 die ritmes gaan laat hoor." wat om 12:00 begin met August West op die verhoog. Om 13:30 is dit die beurt van N2 Feat. Carmen Aclusive. Die res van die middag sal Richard Ceaser en Vernon Castle te sien wees. Cameron Ward, Loukmaan Adams, en Nur Abrahams maak ook 'n draai op die verhoog, waarna DJ Brian Bohorn vanaf 19:00 die ritmes gaan laat hoor.