• Juanita, Bok en vriende [Refentse, Jo Black, The Black Ties en Elandré Schwartz] (8 April 17:30)
• Theuns Jordaan en Dr. Victor (9 April 18:30)
• kykNET Jukebox met Pieter Koen, BlackByrd, Refentse, Jay, Leah en Willem Botha (14 April 18:30)
• Kleurvol met ’n keur van vars nuwe talent (15 April 18:30)
Daar is ook verskeie teater-winskope. Klik hier vir die volledige lys en om nou jou kaartjies te koop.