Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Vanoggend het die jongspan die optredes van Klikkerland en Tjiff & Tjaff tydens die Diasfees se Sondagprogram geniet.
Anders as die vorige jare, was daar vanjaar dubbel die vermaak vir die kleingoed.
Kyk 'n video hieronder:
Vanoggend het die jongspan die optredes van Klikkerland en Tjiff & Tjaff tydens die Diasfees se Sondagprogram geniet.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'