ALBERTINIA NUUS - 'n Aand van lof en aanbidding lê voor op 3 Maart om 18:00 wanneer etlike gospelgroepe uit die omgewing op Albertinia saamtrek om deel te neem aan 'n groot gospelkonsert.
Van die groepe sluit in Heart of Worship en vele ander.
Kaartjies is by die deur beskikbaar teen R20 per volwassene en R10 per kind.
Navrae kan gerig word aan Ashley (061 347 1920) of Zaida (073 035 3460).
Van die groepe sluit in Heart of Worship en vele ander.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Tuinroete nuus'