MOSSELBAAI NUUS - Die sanger Michael Lindt het onlangs by Kenani op Mosselbaai opgetree.
Die geleentheid word jaarliks deur 'n persoon wat verkies om anoniem te bly, geborg. Die inwoners is bederf met koek, tee en geskenke.
Die inwoners bedank die borg vir sy omgee vir sy medemens en sê hulle het die geleentheid terdeë geniet.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'