MOSSELBAAI NUUS - Petronel Baard en Anton Bouwer tree Saterdag, 8 Maart, op by Salty River Beerhouse, met Liedjies wat ons ken.
Geniet hierdie nuutse Sunset Soirèè op Klein-Brakrivier.
Anton is geen onbekende in die Tuinroete nie en met sy pragtige diep, basstem kan mense kom ontspan oor die musiek van Roger Whittaker, Johnny Cash, Neil Diamond en meer.
Petronel sing van haar guns-teling liedere en hulle doen so paar pragtige duette.
Kaartjies is slegs R80 en die vertoning begin om 18:00.
Pizza en drankies is te koop. Besprekings is noodsaaklik (082 713 5082).
Anton Bouwer
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’