Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Vanjaar se KKNK het gisteraand, Maandag 28 Maart, met 'n openingsgeleentheid by die Prince Vintcent-gebou in Baron van Rheedestraat ingelui.
Genooide gaste, verteenwoordigers van die borge en akteurs en kunstenaars het dit bygewoon.
Die KKNK begin vandag (Dinsdag amptelik) en dit gons reeds op die Karoodorp soos mense reeds vir die sesdaagse fees opgedaag het.
Foto's: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'