Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Seeds of Hope, 'n nie-winsgewende organisasie (NWO), wat hom beywer om die lewens van siekes en bejaardes op Mosselbaai makliker te maak, het op Sondag, 15 Desember, 'n Kersete vir bejaardes in die D'Almeida Gemeenskapsaal aangebied.
Ongeveer 100 gaste het dié geleentheid bygewoon en dit terdeë geniet.
Klik onder om 'n galery foto's te kyk.
Kersete vir bejaardes by D'Almeida Gemeenskapsaal
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’