Die funksie vind plaas in die banketsaal van die burgersentrum in Oudtshoorn op Vrydagaand 16 November met heelwat oud-Springbokke en oud-Proteas wat aangedui het dat hulle die glans-geleentheid gaan bywoon.
Die finaliste het weereens bewys dat daar ongelooflike talent in die SWD en Suid-Kaap is. Die afgelope tyd het name soos Louis Oosthuizen, Ernie Els en Brandon Grace die wêreld se aandag weer op hierdie deel van die land laat val.
Die paralimpiese atlete, Dyan Buis, Marius Stander en Jaco Nel is onder vanjaar se finaliste. Bianca Buitendach het die wêreld aan die praat met haar branderplankry terwyl Warrick Galant en Duhan van der Merwe die SA skole rugbyspan gehaal het. Daar is ook vanjaar voorsiening gemaak vir 'n laerskool kategorie waar veelsydigheid die bepalende faktor was. As sportlegendes word Jan Lotz en Hester Las vereer.
Die finaliste is as volg:
- Administrateur: Louw, Koos (SK Rolbal); Storm, Coreen (SWD-trompoppies); Van Zyl, Frans (SK LBHengel)
- Afrigter: Holden, Rob (SC Sailing); Osborbe, Evelyn (SC Sailing); Bisschoff, Johnny (SWD-trompoppies); Myners, Eddie (SWD-rugby); Lourens, Pieter (SWD-toutrek)
- Plaaswerker Sport: Julies, Joey; Tiemie, Noof; Isaacs, Gerhard
- Media Uitnemendheid: Die Burger; George Herald; Oudtshoorn Courant; Mosselbay Advertiser; Knysna-Plet Advertiser; Die Hoorn; EDENfm; SK Stereo
- Riaan Loots: Zoar Sportraad; Nicolaas Booysen; Swartberg Netbal
- Tegniese Uitnemendheid: Jaftha, Patrick; SAFA Eden; Oersen, Henchella; SWD-rugby; Rademeyer, Gerhardus; SWD-snoeker
- Federasie: SWD-fietsry; SWD-trompoppies; Atletiek SWD; SWD-toutrek
- Lewenslange Prestasie: Walmsley, Sue (SWD-onderwater); April, Tommy (skolesport); Lottering, LG (skolesport); Daniels, Joey (skolesport); De Reauck, Lavina (skolesport)
- Ererol: Abrahams, John (SWD-atletiek); Koopman (SWD-rugby); Van der Walt, Trevor (SWD-krieket); Liebenberg, Chris (SWD-jukskei)
- Nuweling van die Jaar: Jordaan, Anneke (SWD Powerlifting); Smit, Brandon (SWD-Skopboks); Duminy, Jordan (SK Gholf)
- Span: SK IPT Mans Gholf; SWD o.21 Rugbyspan; SK Dames Rolbal; SK Rolbal; SK Hengel; SK Dames Kushengel
- Skoolspan: Oakdale Toutrekspan (Hoër Landbouskool Oakdale); SWD-fietsry o.16-span (SWD-fietsry); Struisies Trompoppies (Hoërskool Oudtshoorn); Struisies Sewes Rugbyspan (Hoërskool Oudtshoorn)
- Skool Ontwikkelingspan: SS Groot-Brak Rugby (SS Groot-Brak); SWD-fietsry o.21 span (SWD-fietsry); SWD-ringbal o.13 span (SWD-ringbal); Van Reede Trompoppies (Laerskool Van Reede)
- Laerskool Sportvrou: Van Der Merwe, Minneke (LS Hartenbos); Wagener, Charlotte (Laerskool Van Reede); Baardman, Tamlyn (ST Conrad Primêr)
- Laerskool Sportman: Meiring, Louis (LS Hartenbos); Vorster, Martin (Milkwood Primêr); Van Der Merwe, Eugene (George-Suid Primêr)
- Skool-Sportvrou: Van Der Merwe, Janine (Outeniqua Hoër); Lourens, Leatitia (Langenhoven Gimnasium); Carelse, Jady (Hoërskool Oudtshoorn Hoër); Louw, Risti (Hoërskool Oudtshoorn); Louw, Risti (Hoërskool Oudtshoorn); Esau Faren (Hoërskool Oudtshoorn); Philander, Acantha (Hoërskool Oudtshoorn); Bisshoff, Megan (Hoërskool Oudtshoorn); Gerber, Jessica (Langenhoven Gimnasium)
- Skool Sportman: Gelant, Warrick (Outeniqua Hoër); Van Der Merwe, Duhan (Outeniqua Hoër); Fourie, Liam (Outeniqua Hoër)
- Sportvrou-Gestremdheid: Madolo, Elna (Atletiek); Saayman, Sharon (Netbal)
- Sportman-Gestremdheid: Dyan Buis (Atletiek); Nel, Jaco (SWD-fietsry); Sstander, Marius (Atletiek); Breedt, Adeo (Atletiek); Hendricks, Gerrit (OKK Rolstoel); Van Wyk, Leon (SK Kushengel)
- Junior Sportvrou: Bianca Buitendach (SWD-bordryers); Bezuidenhout, Bernadine (SWD-krieket); Loggerenberg, Shanique (SWD-fietsry)
- Junior Sportman: Piedt, Marcello (SWD-krieket); Bence, Corné (SWD-fietsry); Nortjé, Rikus (SK Gholf) Sportvrou: Simmers, Mathrin (SWD-rugby); Loesch, Nicole (SK Gholf); Terblanche, Kitty (SWD-toutrek) Sportman: Jordaan, Christo (SWD Powerlifting); Grobbelaar, Sors (SWD-skopboks); Raubenheimer, Shaun (SWD-rugby); Rautenbach, Kempie (SWD-rugby); Hopp, Dean (SWD-rugby)
- Inheemse Sportster: Malgas, Immiraan; Baardman, Marco; Tembo, Larry; Jordaan, Lucien
- Legende: Lotz, Jan (Rugby); Las, Hester (Netbal).