Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Hoërskool Punt se jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms het vandag plaasgevind.
Terwyl ywerige atlete met erns deelgeneem het aan hul onderskeie items, het 'n algemene gees van pret en plesier onder die leerders geheers.
Veral die matriekleerders het die geleentheid om "anders" te wees besonder benut en deelname aan sekere items het vir baie pret gesorg.
Kyk 'n video hieronder.
VIDEO & FOTO'S: TERSIA MARAIS
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'