MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt se o/14 A-hokkiespan is onder die top hokkiespanne in Suid-Afrika. Die span bekleë tans die 25ste posisie op die skole ranglys wat uit meer as 73 skole bestaan.
Paarl Gimnasium het die eerste posisie bekleë en Hoërskool Waterkloof is tweede.
Punt se hokkiespan het altesaam 19 wedstryde die seisoen gespeel.
Die span is deur Liezel de Beer afgerig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’