Barries Barnard is as voorsitter verkies.
Die res van die bestuurslede is Helgard Klue (ondervoorsitter) Kittie Terblanche (sekrataris), Julene Serfontein (tesourier) en Barney Duminy (hoofskeidsregter).
.jpg)
Van links is Helgard Klue (ondervoorsitter) Kittie Terblanche (sekrataris), Barries Barnard (voorsitter), Julene Serfontein (tesourier) en Barney Duminy (hoofskeidsregter).