SPORT NUUS - Jacques Hansen wenner van die kabeljou derby wat deur Go Fish op 23 en 24 Desember gehou is met sy wen-kabeljou van 18.45kg.
Buitelandse toeriste het die tweede en derde plekke behaal met kabeljoue van onderskeidelik 15,75kg en 14,45kg.
Die manne het hul bote by Mosselbaai en Gouritsmond in die water gelaat en die hele area was oop vir hengel.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'