Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Die jaarlikse interskole-kragmeting tussen Hoërskool Punt en Langenhoven Gimnasium het Saterdag, 19 Augustus in Oudtshoorn plaasgevind.
Gholf is op Vrydag, 18 Augustus gespeel. Punt wen die span van Langenhoven Gim met 8 punte. Die uitslae is soos volg (Punt eerste genoem):
Netbal:
O/14A 12-26, o/15A 25-9, o/16B 16-3, o/17A 8-31, o/17B 3-20, o/16C 13-9, o/18B 19-13, Eerstes 35-15
Meisieshokkie:
O/14A 4-1, o/16A 0-0 (Hierdie Punt-span is ook die 2017-ligawenners), o/16B 1-0, o/18B 0-1, o/18C 6-0, Eerstes 0-2
Seunshokkie:
O/14A 1-1, o/16A 0-5, Eerstes 0-1
Rugby:
O/14A 5-41, o/15A 0-17 (wedstryd gestop), o/16A 22-31 (wedstryd gestop), o/19B 10-18, o/19C 26-0, o/19D 12-31 teen Uniondale eerstes, Eerstes 13-15
Klik hier vir 'n fotogalery.
Foto's: Grey Stopforth
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'