SPORTNUUS - Hartenbos Drawwersklub het onlangs die klub se 2022-prysuitdeling gehou.
Tydtoetse
- Keith Goosen (man: meeste tydtoetse);
- Annamaree van der Merwe (vrou: meeste tydtoetse asook vinnigste tydtoetstye); Johan le Roux (man: vinnigste tydtoetstye).
Baan en veld
- Lee Wildeman (sportman van die jaar asook beste junior man);
- Mieke Coetzee (sportvrou van die jaar asook beste junior vrou);
- Lee-Roy Muller (beste senior man);
- Anika Beukes (beste senior vrou);
- Les Stuart (beste veteraan man);
- Yolanda van Langelaar (beste veteraan vrou).
Landloop
- Sam Marx (mans 40) - sportman van die jaar;
- Jandri Snyders (junior) - sportvrou van die jaar;
- Beste seuns/mans: JC le Clus (S8), Lihan Lategan (S11), Neziah Fourie (S14), Sam Marx (M40) en Riaan Vermeulen (M60).
- Beste meisies/vroue: Hanja Geldenhuys (M9), Minay Botha (M11), Emma Geldenhuys (M12), Jandri Snyders (junior), Adri Meyer (senior), Marieta Marx (V35), Jeanine Snyders (V40) en Delmarie Henning (V60).
Padwedlope
- Gerhard Beeslaar (sportman van die jaar en man met meeste kilometers in die jaar);
- Jandri Snyders (sportvrou van die jaar en vrou met beste tyd 10 km);
- Brandon Wandrag (man: beste tyd 10 km);
- Gida de Swardt (man: beste tyd 21.1 km);
- Jeandre de Swardt (vrou: beste tyd 21.1 km);
- Sam Marx (man: beste tyd 42.2 km);
- Annakie Pretoruis (vrou: beste tyd 42.2 km);
- Prissie Muller (vrou: meeste kilometers in die jaar);
- Petro Nel (beste administratiewe persoon van die jaar).
ASWD Toekennings vir 2022
- Mieke Coetzee (junior vrou: baan en veld);
- Jandri Snyders (junior vrou: landloop asook sportvrou van die jaar);
- Les Stuart (mans: 80+ padwedlope);
- Petro Nel (beste administratiewe persoon):
- Beste klub: Hartenbos Drawwers.
Petro Nel, beste administratiewe persoon van die jaar.
Hartenbos Drawwers se beste landloop man en vrou, Sam Marx en Jandri Snyders.
Hartenbos Drawwers se sportman en -vrou vir 2022, Gerhard Beeslaar en Jandri Snyders.
Hartenbos se bestuurslede, van links: Johan Lottering, Petro Nel, Louise Vorster, Yolanda van Langlaar, Jeanine Snyders, Esther Oosthuizen, Johan Viljoen en Ferdie Nel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’