Die Suid-Kaap het ook deelgeneem en het sy spelers genomineer.
Laerskool Buffelsfontein was ook verteenwoordig met die insluiting van Jan Human, 'n graad 5-leerder by die skool.
Jan was bevoorreg om in sy eerste provinsiale toernooi te kon speel.
Hy het 30ste uit 83 spelers geëindig.
Die Suid-Kaapspan het 'n algehele derde plek behaal, en met 'n bronsmedalje huis toe gekom.

Jan Human van Laerskool Buffelsfontein het goed presteer tydens
die nasionale toernooi vir junior gholfers toe hy in die Suid-Kaap span
die streek verteenwoordig het.

Die Suid-Kaap spelers wat aan die onlangse Junior Gholfers Nasionale Toernooi in Pretoria deelgemeen het. Hulle spog met 'n bronsmedalje.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'