MOSSELBAAI NUUS - Die afgelope naweek het Laerskool Park se interhuis-atletiekbyeenkoms plaasgevind.
Die atlete het pragtig presteer.
Die volgende prestasies is behaal:
• Victor ludorum: JT Strydom
• Victrix ludorum: Kayla Esselen
• Spanbeker: Tunas
• Geesbeker: Marlyne
Mnr Du Toit (skoolhoof) en JT Strydom (victor ludorum).
Nel Visagie op volspoed.
Suzaan le Roux in aksie by die verspring.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'